top of page


LOF EN AANBIDDING
Huwelied skryf self oorspronklike Lof- en Aanbiddingsmusiek. Corné en Heidi is albei ge-ordende pastore.
Dus kan Huwelied lof- en aanbiddingsgeleenthede kom hou by kerke, kampe, of waar daar ookal 'n behoefte is.
Ons verskaf ook die musiek aan kerke. Die oorspronklike musiek is te koop, maar die bladmusiek en "back tracks" is verniet beskikbaar vir kerke wat graag daarvan gebruik sou wou maak.
Lees meer oor hierdie gedeelte van Huwelied op die Ware Lewe webwerf.

Hier is voorbeelde om na te luister
Ek is (Liriek en musiek video)
U het my verlos (Liriek en musiek video)
Hier is 'n paar Christelike liedere
Hou my vas
bottom of page