
Seepreeks
Bestel so:
Bel of stuur 'n Whatsapp / Telegramboodskap met jou bestelling en adres na
072 493 5621, OF
Stuur 'n e-pos met jou bestelling en adres na
huweliedhuis@velvetmotion.co.za.
Ons sal 'n betaalskakel na jou toe stuur met 'n baie eenvoudige betalingsmetode. Met bevestiging van betaling sal ons jou pakkie koerier, aflewer, of jy kan dit kom oplaai.